Augustus 2022
14 Augustus 2022
09:00 – Erediens met tema: Toevallig? word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: Rut 1:1-7; 4:13-22
Deurkollekte: Tshepo Gemeenskapontwikkelingsprojek
09:00 – Kategese in konsistorie
16:00 – Belydenisklas in konsistorie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Aktiwiteite
Aan-die-Berg Bybelskool 3de Semester 2022 – Vanaf 15 Augustus tot 5 September. Elke Maandagaand 19:00 aanlyn. Navrae en registrasie by die Kerkkantoor .
Ekobediening – Aan-die-Bergers versorg weer ons omgewing op Saterdag 20 Augustus om 8h00-9h00. Ons tel rommel op, trek onkruid uit en hou ons omgewing mooi. Almal welkom! Kom wees deel en doen produktiewe oefening saam met ‘n maat. Ontmoet by Lawleylaan-hek. Kontak Liezl – 083 260 7139.
7 Augustus 2022
09:00 – Erediens met tema: Die Christelike Reis – van ʼn tent na hemelse heerlikheid word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: Johannes 1:1-18
Deurkollekte: Tshepo Gemeenskapontwikkelingsprojek
09:00 – Kategese in konsistorie
16:00 – Belydenisklas in konsistorie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Aktiwiteite
Aan-die-Berg Vrouedag 13 Augustus 2022 om 10:00. Kaartjies teen R50 by die Kerkkantoor of by Lize-Marie (082 560 9251)
Aan-die-Berg Bybelskool 3de Semester 2022 – Vanaf 8 Augustus tot 5 September. Elke Maandagaand 19:00 aanlyn. Navrae en registrasie by die Kerkkantoor .
Julie 2022
31 Julie 2022
09:00 – Erediens met tema: Vol skure word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: Lukas 12 : 13-21
Deurkollekte: Claremont Voedingsprojek
09:00 – Kategese in konsistorie
16:00 – Belydenisklas in konsistorie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
· Braam van Staden herstel na prosedure
· Stilword-middag Vrydag 5 Augustus 2022 om 14:15 in die konsistorie word gelei deur Ansie Gous
24 Julie 2022
09:00 – Erediens met tema: Here, leer ons bid! word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: Lukas 11 : 1-13
Deurkollekte: Claremont Voedingsprojek
09:00 – Kategese in konsistorie
16:00 – Belydenisklas in konsistorie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Aktiwiteite
Stilword-middag Vrydag 15 Augustus 2022 om 14:15 in die konsistorie word gelei deur Ansie Gouws
17 Julie 2022
09:00 – Erediens met tema: Kies die beste… en die beste is Jesus! word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: Lukas 10:38-42
Deurkollekte: Claremont Voedingsprojek
Geen kategese (slegs vakansieprogram)
16:00 – Belydenisklas
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
10 Julie 2022
09:00 – Erediens met tema: Wie is my naaste? word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: Lukas 10:25-37
Deurkollekte: Claremont Voedingsprojek
Geen kategese en belydenisklas gedurende skoolvakansie. Hervat weer 17 Julie 2022
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Lief… Baie geluk aan Leon en Christina Havenga met die doop van hul seuntjie, Hunter
… en Leed
Hanna van der Watt ondervind gesondheidsprobleme
Advertensies
Op soek na betroubare student/soortgelyk wat van die huis af werk of studeer wat my huis en honde kan oppas wanneer ons met vakansie gaan. Inbly, met honde stap en hul versorg. Sal alleenloper pas wat hou van tuisbly en lief is vir diere. Goeie betaling, wi-fi ingesluit – veilige verblyf in ‘n kompleks. Whatsapp Anna-Marié by 0832780238.
3 Julie 2022
09:00 – Erediens met tema: Genade onbeskryflik groot, maar… word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: 2 Kon 5:1-15
Deurkollekte: Claremont Voedingsprojek
Geen kategese gedurende skoolvakansie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Advertensies
- Te Huur: Pragtige tuinwoonstel in boomryke tuin, R7 550 per maand. Modern gemeubileer en ten volle toegerus, weekliks gediens, internet, kragopwekker, sentraal, veilig met elektriese omheining in stil woonbuurt met veilige ondernet parkering asook groot swembad! Uitstekende waarde. Ideaal vir enkel jong werkende persoon of nagraadse student. Kontak 082 465 6306
- Op soek na betroubare student/soortgelyk wat van die huis af werk of studeer wat my huis en honde kan oppas wanneer ons met vakansie gaan. Inbly, met honde stap en hul versorg. Sal alleenloper pas wat hou van tuisbly en lief is vir diere. Goeie betaling, wi-fi ingesluit – veilige verblyf in ‘n kompleks. Whatsapp Anna-Marié by 083 278 0238
Junie 2022
26 Junie 2022
09:00 – Erediens met tema: Die misterie verdiep verder word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: 2 Konings 2 : 1-14
Deurkollekte: Huis Aasvoëlkop
Geen kategese en Belydenisklas gedurende skoolvakansie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal… Sarie Botha is oorlede. Ons bid om vertroosting vir familie en vriende
Aktiwiteite
Stilword-middag Vrydag 1 Julie 2022 om 14:15 in die konsistorie word gelei deur Ansie Gous.
Advertensies
Te Huur: Pragtige tuinwoonstel in boomryke tuin, R7 550 per maand. Modern gemeubileer en ten volle toegerus, weekliks gediens, internet, kragopwekker, sentraal, veilig met elektriese omheining in stil woonbuurt met veilige ondernet parkering asook groot swembad! Uitstekende waarde. Ideaal vir enkel jong werkende persoon of nagraadse student. Kontak 082 465 6306
19 Junie 2022
09:00 – Erediens met tema: Om dieper te delf in ‘n misterie word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: 1 Konings 19:1-15a
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Aktiwiteite
ADB Ekobediening – Staan jou huis vol stukkende elektroniese toebehore? Bring dit saam kerk toe. DESCO E-herwinners sal Maandag 20 Junie ons rommel wegneem en verantwoordelik uitmekaar maak en sorteer. Herwinningsbokse staan by die kombuis. Elke bietjie maak ’n verskil. Dankie dat jy ons omgewing respekteer. Eko-groete
12 Junie 2022
09:00 – Erediens met tema: God, deur ons, vir almal word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: Handelinge 2:43-47 en Handelinge 1:8
Deurkollekte: Huis Aasvoëlkop
09:00 – Kategese in die konsistorie
16:00 – Belydenisklas in die konsistorie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Aktiwiteite
Die volgende lidmate is by die afgelope Kerkraadsvergadering tot die kerkraad verkies: Roelien van den Berg- Bergdiens; Stefan Röscher – Eiendomme.
ADB Ekobediening – Staan jou huis vol stukkende elektroniese toebehore? Bring dit saam kerk toe. DESCO E-herwinners sal Maandag 20 Junie ons rommel wegneem en verantwoordelik uitmekaar maak en sorteer. Herwinningsbokse staan by die kombuis. Elke bietjie maak ’n verskil. Dankie dat jy ons omgewing respekteer. Eko-groete
Ons benodig dringend kinderklere tussen die ouderdomme 2 – 5 jaar vir ons Claremont-gemeenskap. Dit kan by die Kerkkantoor afgelaai word. Baie dankie. Kerkkantoor 011 782-5231.
Advertensies
Te Huur: Pragtige tuinwoonstel in boomryke tuin, R7 550 per maand. Modern gemeubileer en ten volle toegerus, weekliks gediens, internet, kragopwekker, sentraal, veilig met elektriese omheining in stil woonbuurt met veilige ondernet parkering asook groot swembad! Uitstekende waarde. Ideaal vir enkel jong werkende persoon of nagraadse student. Kontak 082 465 6306
5 Junie 2022
09:00 – Pinksterfees saam met Hillside Vineyard Church. Tema: The Holy Spirit, our guide into God’s future word gelei deur dr Jurie Schoeman en Wayne Bouwer
Skriflesing: John 16:12-15
Deurkollekte: Huis Aasvoëlkop
16:00 – Belydenisklas in die konsistorie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Aktiwiteite
Pinksterfees – Die kerk van ons Here Jesus Christus is groot en strek ver oor die wereld. Dit is noodsaaklik dat gelowiges aan mekaar blootgestel word, mekaar se style van aanbidding, onderrig en teologiese karakter beleef. Dit bedreig nie ons eie identiteit nie, maar versterk ons saam in ons ‘missionaal’ leef om die koninkryk van God uit te bou.
Hierdie Sondag vier ons Pinksterfees – die Heilige Gees het gekom soos Jesus beloof het. Ons vier hierdie spesiale geleentheid saam met Hillside Vineyard as ons in ons gebou vergader. Ons gaan afskop met hulle styl van aanbidding, saam die Woord bestudeer en afsluit om vir mekaar te bid. Dan gaan ons lekker teedrink en mekaar nader leer ken. Sien uit om jou ook daar te sien.
ADB Ekobediening – Staan jou huis vol stukkende elektroniese toebehore? Bring dit saam kerk toe. DESCO E-herwinners sal Maandag 20 Junie ons rommel wegneem en verantwoordelik uitmekaar maak en sorteer. Herwinningsbokse staan by die kombuis. Elke bietjie maak ’n verskil. Dankie dat jy ons omgewing respekteer. Eko-groete
Ons benodig dringend kinderklere tussen die ouderdomme 2 – 5 jaar vir ons Claremont-gemeenskap. Dit kan by die Kerkkantoor afgelaai word. Baie dankie. Kerkkantoor 011 782-5231.
Advertensies
‘n Eenslaapkamer tuinwoonstel is te huur in Acaciaweg, Northcliff. Boomryk en rustig. Veilige parkering. Daar is ook ‘n bruikbare yskas in die woonstel, indien die huurder daarvan gebruik wil maak. R6,500.00 per maand: water, elektrisiteit en WiFi ingesluit. Skakel Rika by 0842160674
Mei 2022
29 Mei 2022
09:00 – Pinksterdiens met tema: In die kragveld van die Heilige Gees word gelei deur dr Henk Gous
Deurkollekte: MES (Middestad Evangelisasie)
09:00 – Kategese in konsistorie
16:00 – Belydenisklas in die konsistorie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Carl Taljaard, pa van Anton Taljaard en Marthie Olivier, suster van Marié Manferdini is oorlede. Ons bid om vertroosting vir hierdie families
Aktiwiteite
Pinksterreeks met tema “In die kragveld van die Heilige Gees” begin Sondag 29 Mei om 09:00 en Maandag 30 Mei om 18:30 word gelei deur dr Henk Gous; Dinsdag en Woensdag 31 Mei en 1 Junie om 18:30 word gelei deur ds Barry van der Merwe. Heerlike sop en broodjies na die diens.
Op Pinksterfees, 5 Junie, wil ons graag saam met Hillside Vineyard gesamentlike diens hou. Ons sal in ons kerkgebou vergader omdat die grotoste ruimte is. Ons sal saam met hulle sing op hulle manier en die diens sal in Engels verloop. So kry ons insig op die breë kerk van ons Heer, ons sal verskille met hulle hê, maar dis tog goed om hande uit te steek oor grense Hoop ons kan in groot getalle saam aanbid.
Liewe gemeente, dis weer tyd vir ons jaarlikse breiprojek, dis nou die brei van musse en serpe vir die seemanne van die Christelike Seemansorganisasie. Baie dankie aan ons ywerige breiers wat reeds begin het om serpe en musse (beanies) te brei. As daar van julle is wat nie kans sien om te brei nie maar tog ‘n skenking wil maak, sal skenkings van wol/geld baie welkom wees. Dit kan by die kerkkantoor ingegee word. Baie dankie vir julle bereidwilligheid om jaarliks deel te wees van hierdie geseënde uitreiking na die seemanne wat by die hawe van PE aandoen. Mag die Here julle handewerk seën. Groete Carike van Zyl
0826720385.
Ons benodig dringend kinderklere tussen die ouderdomme 2 – 5 jaar vir ons Claremont-gemeenskap. Dit kan by die Kerkkantoor afgelaai word. Baie dankie. Kerkkantoor 011 782-5231.
Advertensies
‘n Eenslaapkamer tuinwoonstel is te huur in Acaciaweg, Northcliff. Boomryk en rustig. Veilige parkering. Daar is ook ‘n bruikbare yskas in die woonstel, indien die huurder daarvan gebruik wil maak. R6,500.00 per maand: water, elektrisiteit en WiFi ingesluit. Skakel Rika by 0842160674.
22 Mei 2022
09:00 – Erediens met tema: Die laaste woord word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: Openbaring 21:10 en 22:1-5
Deurkollekte: MES (Middestad Evangelisasie)
09:00 – Kategese in konsistorie
16:00 – Belydenisklas in die konsistorie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Aktiwiteite
Dit is weer Aan-die-Berg se voorreg om die laaste week van Mei (23-27) vir ons Polisiestasie, Linden, te bid tydens skofruiling. ’n Noodsaaklike, maar soms ‘ondankbare’ geleentheid. Die tempo is vinnig. Ons rapporteer so ongeveer 05:45 in die oggend, en 17:45 in die aand, meld aan en wanneer die aanwesiges ingesluit is, doen jy ’n baie kort gebed – dis al. Mens mag vra of daar enige gebedsversoeke is. Alles natuurlik in Engels – as jy van ’n uitdaging hou, meld asseblief aan by Hannie en bespreek jou sessie. Kontak Jurie as jy onseker voel.
Pinksterreeks met tema “In die kragveld van die Heilige Gees” begin Sondag 29 Mei om 09:00 en Maandag 30 Mei om 18:30 word gelei deur dr Henk Gous; Dinsdag en Woensdag 31 Mei en 1 Junie om 18:30 word gelei deur ds Barry van der Merwe. Heerlike sop en broodjies na die diens.
Liewe gemeente, dis weer tyd vir ons jaarlikse breiprojek, dis nou die brei van musse en serpe vir die seemanne van die Christelike Seemansorganisasie. Baie dankie aan ons ywerige breiers wat reeds begin het om serpe en musse (beanies) te brei. As daar van julle is wat nie kans sien om te brei nie maar tog ‘n skenking wil maak, sal skenkings van wol/geld baie welkom wees. Dit kan by die kerkkantoor ingegee word. Baie dankie vir julle bereidwilligheid om jaarliks deel te wees van hierdie geseënde uitreiking na die seemanne wat by die hawe van PE aandoen. Mag die Here julle handewerk seën. Groete Carike van Zyl 0826720385
Advertensies
Woonstel te huur naby Botaniese-tuine en Emmarentiadam. Gemeubileerd en geskik vir enkel persoon. Veilige parkering, water en ligte en WIFI ingesluit. R6200/maand (onderhandelbaar). Kom kyk gerus. Kontak: 082 454 1635
‘n Eenslaapkamer tuinwoonstel is te huur in Acaciaweg, Northcliff. Boomryk en rustig. Veilige parkering. Daar is ook ‘n bruikbare yskas in die woonstel, indien die huurder daarvan gebruik wil maak. R6,500.00 per maand: water, elektrisiteit en WiFi ingesluit. Skakel Rika by 0842160674
15 Mei 2022
09:00 – Erediens met tema: God maak alles nuut word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: Openbaring 21:1-8
Deurkollekte: MES (Middestad Evangelisasie)
09:00 Kategese in konsistorie
16:00 Belydenisklas
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Aktiwiteite
Dit is weer Aan-die-Berg se voorreg om die laaste week van Mei (23-27) vir ons Polisiestasie in Linden te bid tydens skofruling. ‘n Noodsaaklike, maar soms ‘ondankbare’ geleentheid. Die tempo is vining. Ons rapporteer so ongeveer 05:45 in die oggend, en 17:45 in die aand, meld aan en wanneer die aanwesiges ingesluit is, doen jy ‘n baie kort gebed – dis al. Mens mag vra of daar enige gebedsversoeke is. Alles is natuurlik in Engels – as jy van ‘n uitdaging hou, meld asseblief aan by Hannie en bespreek jou sessie. Kontak Jurie as jy onseker voel.
Eko-bediening – Aan-die-Bergers versorg weer ons omgewing op Saterdag 21 Mei, 08:00 – 09:00. Ons tel rommel op, trek onkruid uit en hou ons omgewing mooi. Almal welkom! Kom wees deel en doen produktiewe oefening saam met ‘n maat. Ontmoet by Lawleylaan-hek. Kontak Liezl – 083 260 7139
Liewe gemeente, dis weer tyd vir ons jaarlikse breiprojek, dis nou die brei van musse en serpe vir die seemanne van die Christelike Seemansorganisasie. Baie dankie aan ons ywerige breiers wat reeds begin het om serpe en musse (beanies) te brei. As daar van julle is wat nie kans sien om te brei nie maar tog ‘n skenking wil maak, sal skenkings van wol/geld baie welkom wees. Dit kan by die kerkkantoor ingegee word. Baie dankie vir julle bereidwilligheid om jaarliks deel te wees van hierdie geseënde uitreiking na die seemanne wat by die hawe van PE aandoen. Mag die Here julle handewerk seën. Groete Carike van Zyl 082 672 0385
Advertensies
Woonstel te huur naby Botansie-tuine en Emmarentiadam. Gemeubileerd en geskik vir enkel persoon. Veilige parkering, water en ligte en WIFI ingeluit. R6200 per maand (onderhandelbaar). Kom kyk gerus. Kontak 082 454 1635
‘n Eenslaapkamer tuinwoonstel is te huur in Acaciaweg, Northcliff. Boomryk en rustig. Veilige parkering. Daar is ook ‘n bruikbare yskas in die woonstel, indien die huurder daarvan gebruik wil maak. R6,500 per maand. Water, elektrisiteit en WiFi ingesluit. Skakel Rika by 084 216 0674
8 Mei 2022
09:00 – Erediens met tema: ’n Vergesig wat aanspoor word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: Openbaring 7:9-17
Deurkollekte: MES (Middestad Evangelisasie)
09:0 Kategese in konsistorie
16:00 Belydenisklas
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Leon Bezuidehout se ma is oorlede. Ons bid om vertroosting vir hom, Lizelle, seuns en familie.
Aktiwiteite
Eko-bediening – Aan-die-Bergers versorg weer ons omgewing op Saterdag 21 Mei, 08:00 – 09:00. Ons tel rommel op, trek onkruid uit en hou ons omgewing mooi. Almal welkom! Kom wees deel en doen produktiewe oefening saam met ‘n maat. Ontmoet by Lawleylaan-hek. Kontak Liezl – 083 260 7139
Stilword-middag Vrydag 6 Mei 2022 om 14:15 in die konsistorie word gelei deur Ansie Gous.
Advertensies
Woonstel te huur naby Botansie-tuine en Emmarentiadam. Gemeubileerd en geskik vir enkel persoon. Veilige parkering, water en ligte en WIFI ingeluit. R6200 per maand (onderhandelbaar). Kom kyk gerus. Kontak: 082 454 1635
1 Mei 2022
09:00 – Erediens met tema: Van ‘n huilende dissipel tot ‘n jubelende wêreld word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: Openbaring 5:1-13
Deurkollekte: MES (Middestad Evangelisasie)
Geen Kategese en Belydenisklas
Lief en Leed Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Chris van Niekerk sterk tuis aan
Johan Marais van Vuuren is oorlede. Ons bid om vertroosting.
Aktiwiteite
Stilword-middag Vrydag 6 Mei 2022 om 14:15 in die konsistorie word gelei deur Ansie Gous.
April 2022
24 April 2022
09:00 – Erediens met tema: ‘Is jy nog onder die wolk?’ word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: Openbaring 1:4-8 en Eksodus 13:21
Deurkollekte: Tshepo Gemeenskapsprojek
Geen Kategese
16:00 – Belydenisklas
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Aktiwiteite
Stilword-middag Vrydag 6 Mei 2022 om 14:15 in die konsistorie word gelei deur Ansie Gous.
Advertensies
Constance Pitso is ‘n baie betroubare huiswerker wat desperaat is op soek na stukwerk vir 2 of 3 dae per week Sy is ook bekend met bejaarde versorging en haar dae beskikbaar vir werk kan onderhandel word. 0732489638.
Metrol Sibanda is ons 30 jarige huiswerker. Sy het die afgelope 8 jaar vir ons gewerk. Ons verhuis na die Suid-Kaap. Sy benodig werk op Maandae, Woesdae en Vrydae. Sy is stiptelik, betroubaar, hardwerkend en is maklik om mee oor die weg te kom. Metrol se kontaknr: 0610656485
17 April 2022
Paasfees
09:00 – Erediens en Nagmaal met tema: Hou vas aan die bekende evangelie word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: 1 Kor 15:1-11
Deurkollekte: Tshepo Gemeenskapsprojek
Geen kategese en belydenisklas
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Aktiwiteite
Skenkings vir Oekraïne
Wêreldwyd dra mense finansieël by tot die verligting van hierdie mense se smart. Operasie Mobilisasie se span in die Oekraïne het ‘n infrasktruktuur gevestig om seker te maak dat alle skenkings by die wat nood het, uitkom. Jy kan jou bydrae maak deur ‘n skenking in Aan-die-Berg se bankrekening (ABSA 730580045) te betaal met die verwysing OM. Ons gaan alle skenkings teen die einde van April 2022 oorbetaal aan Operasie Mobilisasie vir hierdie doel. Baie dankie!
Advertensies
Constance Pitso is ‘n baie betroubare huiswerker wat desperaat is op soek na stukwerk vir 2 of 3 dae per week Sy is ook bekend met bejaarde versorging en haar dae beskikbaar vir werk kan onderhandel word. 0732489638.
10 April 2022
Palmsondag
09:00 – Erediens met tema: Gemengde gevoelens word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: Lukas 19:33-44
Deurkollekte: Tshepo Gemeenskapsprojek
09:00 – Kategese in die konsistorie
16:00 – Belydenisklas in die konsistorie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Aktiwiteite
Groot Lydensweek begin Sondag 10 April met die Paassangdiens om 09:00 tot 14 April 2022, elke aand 18:30 in die kerk.
Goeie Vrydagdiens om 09:00 word gelei deur dr Jannie Theron.
“Sunrise Service” Sondag 17 April om 06:00 op die grasperk by Aan-die-Berg Gemeente.
Paasfees met Nagmaal Sondag 17 April 2022 om 09:00 word gelei deur dr Jurie Schoeman.
Skenkings vir Oekraïne
Wêreldwyd dra mense finansieël by tot die verligting van hierdie mense se smart. Operasie Mobilisasie se span in die Oekraïne het ‘n infrasktruktuur gevestig om seker te maak dat alle skenkings by die wat nood het, uitkom. Jy kan jou bydrae maak deur ‘n skenking in Aan-die-Berg se bankrekening (ABSA 730580045) te betaal met die verwysing OM. Ons gaan alle skenkings teen die einde van April 2022 oorbetaal aan Operasie Mobilisasie vir hierdie doel. Baie dankie!
Advertensies
Constance Pitso is ‘n baie betroubare huiswerker wat desperaat is op soek na stukwerk vir 2 of 3 dae per week Sy is ook bekend met bejaarde versorging en haar dae beskikbaar vir werk kan onderhandel word. 0732489638
3 April 2022
5e Sondag in Lydenstyd
09:00 – Erediens met tema: Hou die deure oop… word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: Johannes 12 : 1-8
Deurkollekte: Tshepo Gemeenskapsprojek
09:00 – Kategese in die konsistorie
Geen Belydenisklas gedurende skoolvakansie. Hervat weer Sondag 10 April.
19:00 – Kooroefening
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal… Japie le Roux is oorlede. Roudiens Maandag 4 April om 11:00
Aktiwiteite
Paassangdiens Sondag 10 April 2022 om 09:00 met die Aan-die-Berg koor olv Fanie van Vuuren.
Groot Lydensweek begin Sondag 10 April om 09:00 tot 14 April 2022, elke aand 18:30 in die kerk.
Goeie Vrydagdiens om 09:00
“Sunrise Service” Sondag 17 April om 06:00 op die grasperk by Aan-die-Berg Gemeente
Paasfees met Nagmaal Sondag 17 April 2022 om 09:00
Advertensies
‘n Eenslaapkamer tuinwoonstel te huur in Acaciaweg, Northcliff. Boomryk en rustig. Veilige parkering. Daar is ook ‘n bruikbare yskas in die woonstel, indien die huurder daarvan wil gebruik maak @ R6,500.00 per maand: water, elektrisiteit en WiFi ingesluit. Kontak Rika Borthwick. Sel. 0842160674.
Harrison, my tuinier, het my gehelp om die tuinwoonstel te verf en op te knap en ek kan hom met vrymoedigheid aanbeveel. Hy het baie goeie werk gedoen. Hy is ook beskikbaar vir tuinwerk. Kontak Rika Borthwick by 0842160674.
Constance Pitso is ‘n baie betroubare huiswerker wat desperaat is op soek na stukwerk vir 2 of 3 dae per week Sy is ook bekend met bejaarde versorging en haar dae beskikbaar vir werk kan onderhandel word. 0732489638
Maart 2022
27 Maart 2022
4e Sondag in Lydenstyd
09:00 – Erediens met tema: Elke afdraaipaadjie ken ek… word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: Josua 5 : 1-12
Deurkollekte: Claremont voedingskema
09:00 – Kategese in die konsistorie
Geen Belydenisklas gedurende skoolvakansie. Hervat weer Sondag 10 April.
19:00 – Kooroefening
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Advertensies
‘n Eenslaapkamer tuinwoonstel te huur in Acaciaweg, Northcliff. Boomryk en rustig. Veilige parkering. Daar is ook ‘n bruikbare yskas in die woonstel, indien die huurder daarvan wil gebruik maak @ R6,500.00 per maand: water, elektrisiteit en WiFi ingesluit. Kontak Rika Borthwick. Sel. 0842160674.
Harrison, my tuinier, het my gehelp om die tuinwoonstel te verf en op te knap en ek kan hom met vrymoedigheid aanbeveel. Hy het baie goeie werk gedoen. Hy is ook beskikbaar vir tuinwerk. Kontak Rika Borthwick by 0842160674.
Constance Pitso is ‘n baie betroubare huiswerker wat desperaat is op soek na stukwerk vir 2 of 3 dae per week Sy is ook bekend met bejaarde versorging en haar dae beskikbaar vir werk kan onderhandel word. 0732489638.
‘n Pos is beskikbaar vir ‘n ontvangsdame / administratiewe beampte by Ekklesiapark Tehuis vir Bejaardes in Randburg. Pligte sal die volgende insluit: skakelbord beantwoord, epos navrae hanteer, besoekers verwelkom en algemene administratiewe take soos die neem van notules van vergaderings, databasis in stand hou, sosiale media bestuur en kommunikasie met naasbestaandes.Pligte sal ook insluit hantering van kontant ontvagstes, verwerking op Pastel, hantering van die debiteure. Matriek kwalifikasie tesame met toepaslike ondervinding tov. MS Office, Pastel en die hantering van ‘n ontvangsarea is ‘n voorvereiste. CV’s kan gestuur word aan applications@ekklesiapark.co.za. Navrae kan gerig word aan Minda van Niekerk, tel nr 011 886 1430.
20 Maart 2022
3e Sondag in Lydenstyd
09:00 – Erediens met tema: Tussen Goddelike insig en Goddelike vrug word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: Lukas 13:1-9
Deurkollekte: Claremont voedingskema
09:00 – Geen Kategese en Belydenisklas vanweë langnaweek
19:00 – Geen Kooroefening
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Johann Naudé het ‘n skoueroperasie ondergaan
Advertensies
Op soek na betroubare student/soortgelyk wat van die huis af werk of studeer wat my huis en honde kan oppas wanneer ons met vakansie gaan. Inbly, met honde stap en hul versorg. Sal alleenloper pas wat hou van tuisbly en lief is vir diere. Goeie betaling, wi-fi ingesluit – veilige verblyf in ‘n kompleks. Whatsapp Anna-Marié by 0832780238.
‘n Pos is beskikbaar vir ‘n ontvangsdame / administratiewe beampte by Ekklesiapark Tehuis vir Bejaardes in Randburg. Pligte sal die volgende insluit: skakelbord beantwoord, epos navrae hanteer, besoekers verwelkom en algemene administratiewe take soos die neem van notules van vergaderings, databasis in stand hou, sosiale media bestuur en kommunikasie met naasbestaandes.Pligte sal ook insluit hantering van kontant ontvagstes, verwerking op Pastel, hantering van die debiteure. Matriek kwalifikasie tesame met toepaslike ondervinding tov. MS Office, Pastel en die hantering van ‘n ontvangsarea is ‘n voorvereiste. CV’s kan gestuur word aan applications@ekklesiapark.co.za. Navrae kan gerig word aan Minda van Niekerk, tel nr 011 886 1430.
13 Maart 2022
2e Sondag in Lydenstyd
09:00 – Erediens met tema: Steek jou voete vol vertroue op God in die stormwater word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: Psalm 27
Deurkollekte: Claremont
09:00 – Kategese in konsistorie/Lighuis
16:00 – Belydenisklas in konsistorie
19:00 – Kooroefening. Alle nuwe lede hartlik welkom om te kom saamsing.
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Charl Naudé het heupvervangingsoperasie ondergaan
Aktiwiteite
Ekobediening – Aan-die-Bergers versorg weer ons omgewing op Saterdag 19 Maart, 8h00-9h00. Ons tel rommel op, trek onkruid uit en hou ons omgewing mooi. Almal welkom! Kom wees deel en doen produktiewe oefening saam met ‘n maat. Ontmoet by Lawleylaan-hek. Kontak Liezl – 083 260 7139.
Advertensies
Ek is op soek na betroubare student/persoon wat van die huis af werk of studeer wat my huis en honde kan oppas wanneer ons met vakansie gaan. In my huis te bly, met honde te stap ens. Sal alleenloper pas wat hou van tuisbly en lief is vir honde. Goeie betaling, wi-fi, kos ingesluit – veilige verblyf in ‘n kompleks. Kontak Anna-Marie
6 Maart 2022
09:00 – Erediens met tema: Fenomenale Verlossing vereis Fundamentele Vernuwing word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: Romeine 12 : 1-2
Deurkollekte: Claremont
09:00 – Kategese in konsistorie/Lighuis
16:00 – Belydenisklas in konsistorie
19:00 – Kooroefening. Alle nuwe lede hartlik welkom om te kom saamsing.
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Februarie 2022
20 Februarie 2022
09:00 – Erediens met tema: ‘n Kontrak – bepalings en voorwaardes met uitkoms word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: Romeine 6:15-23
Deurkollekte: Huis Aasvoëlkop
09:00 – Kategese in konsistorie/Lighuis
16:00 – Belydenisklas in konsistorie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Sheila Kukuljevic het operasie ondergaan
Sarie Botha ernstig siek
13 Februarie 2022
09:00 – Erediens met tema: Sonde, verlossing en dankbaarheid word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: Romeine 3:21-31
Deurkollekte: Huis Aasvoëlkop
09:00 – Kategese in konsistorie/Lighuis
16:00 – Belydenisklas in konsistorie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Koot Erasmus het operasie ondergaan
Aktiwiteite
Ekobediening – Aan-die-Bergers versorg weer ons omgewing op Saterdag 19 Februarie, 08h00-09h00 (elke 3de Saterdag in die maand inisiatief). Ons tel rommel op, trek onkruid uit en hou ons omgewing mooi. Almal welkom! Kom wees deel en doen produktiewe oefening saam met ‘n maat. Ontmoet by Lawleylaan-hek. Kontak Liezl – 083 260 7139.
Advertensies
Bonthle, my een maal per week huishulp, ook opgelei as ‘n versorger, soek nog werk vir twee/drie dae ‘n week. Sy’s jonk, intelligent en ‘n betroubare werker. Kontak Rika Borthwick by 084 216 0674.
6 Februarie 2022
09:00 – Erediens met tema: Ononderhandelbare vaste wete word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: 1 Korintiërs 15:1-11
Deurkollekte: Huis Aasvoëlkop
09:00 – Kategese in konsistorie
BELYDENISKLAS
Ons herinner asb ouers en kandidate vir hierdie jaar se belydenisklas dat ons afskop op Sondag 6 Februarie om 16:00 die middag, hier in ons mooi konsistorie. Nooi veral graag ouers saam uit na hierdie eerste geleentheid, ons gaan kyk hoe lyk die jaar vorentoe en saam planne maak oor ‘n lekker beker koffie. Sien uit om jou daar te sien!
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Baie geluk aan die volgende doopouers met die doop van hul seuntjies: Jurgens en Carla Hendriks – Christiaan; Albert en Stephanie Liebenberg – Luca en Albert en Simoné Pietersen – Strauss.
Koot Erasmus gaan Woensdag vir operasie
AKTIWITEITE
Bybelskool: Aan-die-Berg Bybelskool begin weer op 7 Februarie 2022 om 19:00 met ‘n vierweke-kursus 7-28 Februarie oor Romeine en sal aangebied word deur Wayne Bouwer. Dit vind plaas in die konsistorie maar sal ook aanlyn aangebied word. Registrasie en navrae by die Kerkkantoor 011 782-5231
Januarie 2022
30 Januarie 2022
09:00 – Erediens met tema: Geroep, toegerus en gestuur word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: Jeremia 1:1-10
Deurkollekte: ADB Voedselfonds
09:00 – Kategese in konsistorie
BELYDENISKLAS
Ons herinner asb ouers en kandidate vir hierdie jaar se belydenisklas dat ons graag wil afskop op Sondag 6 Februarie om 16:00 die middag, hier in ons mooi konsistorie. Nooi veral graag ouers saam uit na hierdie eerste geleentheid, ons gaan kyk hoe lyk die jaar vorentoe en saam planne maak oor ‘n lekker beker koffie. Sien uit om jou daar te sien!
LIEF & LEED
Lief… Baie geluk aan al die matrikulante met hul baie mooi uitslae!
en Leed… Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Frans en Louise Lotz se moeder, Delene Nel, is oorlede. Ons bid om vertoosting.
AKTIWITEITE
Stilword-middag Vrydag 4 Februarie 2022 om 14:15 in die konsistorie word gelei deur Ansie Gous.
Bybelskool: Aan-die-Berg Bybelskool begin weer op 7 Februarie 2022 om 19:00 met ‘n vierweke-kursus 7-28 Februarie oor Romeine en sal aangebied word deur Wayne Bouwer. Dit vind plaas in die konsistorie maar sal ook aanlyn aangebied word. Registrasie en navrae by die Kerkkantoor 011 782-5231
ADVERTENSIES
Andrew Mwale , 29 years old (from Malawi with valid documents), is looking for a job as a gardener/pool cleaner/taking kids to school – full-time or part-time with 2 years experience. Contact no 0785469380. Reference: Dalita 0731450645.
Kort jy hulp met jou rekenaar? Kontak my vir herstelwerk aan enige rekenaar, of mobiele selfoon. Ek kan ook help om jou wi-fi konneksies uit te sorteer asook om jou TV te verander na ‘n smart TV met internet. Ek kan help met tuis-netwerk probleme. Ek kan enige sagteware asook antivirus-programme laai. Hulp met opspoor van foute. Kontak Anton Reyneke per Whatsapp by 0728207701 of epos: apr1994@gmail.com
23 Januarie 2022
09:00 – Erediens en Nagmaal met tema: God se volk herontdek sy Woord, Vreugde en Fees word gelei deur dr Jurie Schoeman
Skriflesing: Nehemia 8:1-13
09:00 – Kategese in konsistorie
Lief en Leed
Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal…
Ben Rheeder is ernstig siek
Riëtte Zaaiman (Pieters) is in die hospitaal
Aktiwiteite
Advertensies
Kort jy hulp met jou rekenaar? Kontak my vir herstelwerk aan enige rekenaar, of mobiele selfoon. Ek kan ook help om jou wi-fi konneksies uit te sorteer asook om jou TV te verander na ‘n smart TV met internet. Ek kan help met tuis-netwerk probleme. Ek kan enige sagteware asook antivirus-programme laai. Hulp met opspoor van foute. Kontak Anton Reyneke per Whatsapp by 0728207701 of epos: apr1994@gmail.com
16 Januarie 2022
09:00 – Erediens met tema: Die kerk is… God se kerk! word gelei deur dr Jannie Theron
Skriflesing: 1 Kor 12:1-3
09:00 – Kategeseregistrasie in konsistorie
Lief en Leed: Ons gebede en gedagtes gaan uit na almal wat nood het van watter aard ookal… Fanie van Vuuren herstel tuis na knievervanging
Aktiwiteite
Toewydingsweek 2022
Aan-die-Berg Gemeente begin elke jaar met ‘n week waarin ons onsself en die nuwe jaar aan God toewy. Die kort reeks begin op Sondag 16 Januarie tydens die oggenddiens om 09:00 en sal virtueel voortgesit word op Maandag 17 tot Woensdag 19 Januarie 2022. Die skakel na die Youtube-opname sal daagliks op Whatsapp deurgestuur word. Hieronder die tema en Skrifgedeeltes vir die reeks.
Tema: Die kerk as God se antwoord vir die wêreld – 1 Korintiërs 12-13
Sondag, 16 Januarie: Die kerk is… God se kerk! – 1 Kor 12:1-3
Maandag, 17 Januarie: Die kerk is… ’n simfonie van verskillende klanke – 1 Kor 12:12-31
Dinsdag, 18 Januarie: Die kerk is… gelowiges met gawes – 1 Kor 12:4-11
Woensdag, 19 Januarie: Die kerk is … liefde – 1 Kor 13:1-13
Ekobediening – Aan-die-Bergers versorg weer ons omgewing op Saterdag 22 Januarie, 8h00-9h00. Ons tel rommel op, trek onkruid uit en hou ons omgewing mooi. Almal welkom! Kom wees deel en doen produktiewe oefening saam met ‘n maat. Ontmoet by Lawleylaan-hek. Kontak Liezl – 083 260 7139.
Teedrink saam na eredienste – Hierdie is ‘n belangrike en lekker geleentheid vir ons mense om te kuier na kerk. Kom ons maak dit spesiaal en deel die verantwoordelikheid. ‘n Voorstel is om groepe en vrywilligers te vra om te kom ‘aanmeld vir diens.’
Hier is die voorgestelde rooster. Laat weet asb vir die leier van die groep waarby jy betrokke is, watter datum jy kan help.
Advertensies
Huishulp soek werk in Linden: My bure verhuis na die VSA en hulle baie betroubare en jare lange lojale huishulp Katie, is opsoek na nuwe werk. Sy’s middeljarig en het 26 jaar by hulle gewerk. Sy’s baie hardwerkend en kan sonder toesig werk. Sy is beskikbaar as voltydse huishulp of om per dag te werk.Katie is Afrikaanssprekend, sy kom van Prieska af. Haar seun is vanjaar in Matriek op Hoërskool Linden, so dit sal ideaal wees indien sy in die omgewing kan werk kry.Skakel my gerus vir meer inligting. Wilma Alant 082 5411 032.
Kort jy hulp met jou rekenaar? Kontak my vir herstelwerk aan enige rekenaar, of mobiele selfoon. Ek kan ook help om jou wi-fi konneksies uit te sorteer asook om jou TV te verander na ‘n smart TV met internet. Ek kan help met tuis-netwerk probleme. Ek kan enige sagteware asook antivirus-programme laai. Hulp met opspoor van foute. Kontak Anton Reyneke per Whatsapp by 0728207701 of epos: apr1994@gmail.com
Harrison, ons deeltydse tuinier soek nog werk. Hy is ‘n ervare en hardwerkende tuinier, ook ‘n nutsman, wat bykomende werk kan doen. Rika Borthwick se selnommer vir verdere navrae is: 0842160674