Beleef ‘n aand waar tydlose musiek en medemenslikheid bymekaarkom.
Van die majestueuse klanke van die orrel, trompet en doedelsak kom ikoniese meesterstukke soos Schindler’s List, Highland Cathedral, Nella Fantasia en Hans Zimmer se onvergeetlike filmtemas uit Gladiator, Pirates of the Caribbean en Time.
Terwyl die musiek harte raak, help elke kaartjie om ‘n verskil te maak vir die dogters van Huis Aasvoëlkop.
Eredienste Sondae 09:00
Weeklikse Boodskappe
JONGSTE NUUS
Aan-die-Berg Gemeente
Bank: ABSA
Takkode: 334705
Rekeningnr: 730580045
Verwysing: Naam en waarvoor (Faks asb verwysing na 0866085691)
Huis Aasvoëlkop
Abraham Kriel Bambanani NPC
Bank: ABSA
Takkode: 632005
Rekeningnr: 4056633837
Verwysing: Naam (Faks asb verwysing na 0866085691)
