Bybel 101
Laat ons weer die Bybel lees. Vier kort en praktiese YouTube-boodskappe wat ons daarmee gaan help.
Die boodskappe sal elke aand om 18:00 uitgaan op ons webwerf, What’sApp groepe en Facebook.
12 Mei tot 15 Mei.
Sondag 12 Mei 2024:
Bybel 101 (1) – Die kollig op Jesus
Maandag 13 Mei 2024:
Bybel 101 (2) – Wandel in die Woord.
Dinsdag 14 Mei 2024:
Bybel 101 (3) – Die Vyfde Bedryf.
Eerste bedryf: Skepping.
Tweede bedryf: Sondeval.
Derde bedryf: Israel (geskiedenis, kultus, letterkunde ens).
Vierde bedryf: Jesus (geboorte, lewe, leer, sterwe, opstanding).
Vyfde bedryf: Die kerk (Pinkster, getuienis, nuwe gemeenskappe).
Sesde bedryf: Voleinding (wederkoms, die einde).
Woensdag 15 Mei 2024:
Bybel 101 (4) – Konteks is NB!
www.bibleproject.com