'n NG-gemeente in die noordweste van Johannnesburg met 'n tradisie van dinamiese prediking, inspirerende musiek en eredienste en betrokkenheid by die groter gemeenskap.
Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en
kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Die nuwe lidmaat vorm kan Sondae by die teetafel ingevul word.
Indien julle graag betrokke sal wil raak by die groepe, skakel gerus die bedieningsleiers of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231 | epos: [email protected]