April 2025
20 April 2025
Opstandingsondag
09:00 – Erediens word gelei deur Rudi Swanepoel
Deurkollekte: Tshepo – Gemeenskapsontwikkelingsprojek
Lief en Leed
- Susan Wiersch sterk aan na operasie
- Petro Ronge ondervind gesondheidsprobleme
- Enigiemand wat graag besoek van Rudi Swanepoel wil ontvang kan die Kerkkantoor kontak om ‘n afspraak te reël.
- Gee asb gereeld name vir gebedsondersteuning deur na die Kerkkantoor by 011 782 5231
- Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Aktiwiteite
- Donkerdiens (Tenebrae) Donderdag 17 April, Goeie Vrydagdiens met Nagmaal 09:00
- Goeie Vrydagdiens met Nagmaal, Vrydag 18 April 09:00
Buitengewone Bergforum geleentheid op Dinsdag oggend 29 April om 10:00. Die ontwerper van ADB kerk se Loodglas-panele, Amalie von Maltitz, toe slegs 16 jaar oud, kom ons vertel wat die storie en betekenis van elkeen van die vensterpanele behels. Amalie is ‘n erkende kunstenaar wat die agtergrond met sketse eers in die konsistorie met ons sal deel en daarna die spesifieke storie van elke paneel in die kerk gaan bespreek. Die voorreg om Amalie self hieroor te hoor gesels moet wyd bekend gestel word!
- Pinksterreeks word gelei deur dr Frederick Marais. Begin Maandag 2 Junie tot Donderdag 5 Junie 2025 elke aand 18:00.
- Het jy ‘n geskeduleerde betaling aan die kerk? ABSA Bank; tjekrekeningnr 730580045, verw. Naam en waarvoor. Skakel die Kerkkantoor vir enige navrae 011 782 5231.
- Aan-die-Berg gemeente ondersteun SAPD Linden GPF
Ons gemeente wil prakties in die gemeenskap betrokke raak, help waar ons kan. Deur die Linden Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) kan ons o.a. misdaadslagoffers, bv. ná ‘n gewapende roof en verkragting, bystaan deur skenkings vir waardigheidspakkies vir vroue. Ekstra hande om die pakkies op te maak, is ook nodig. Die Eko-groep sal DV in Mei gaan help om die tuine netjies te maak.
Een van ons gemeentelede, Karen Stanz, is reeds as vrywilliger daar betrokke, en sy sal die skakelpersoon tussen ons gemeente en die Linden GPF wees. Kom ons maak die verskil wat ons in Johannesburg wil sien, en wees só God se hande.WAT IS NODIG?
Algemeen:
- Enige ou klere, skoene en sokkies in goeie toestand: vir babas, kleuters, skoolkinders, volwassenes.
- Babaklere (gebrei/gehekel sal baie welkom wees): truie, sokkies, mussies, kombersies.
- Speelgoed vir meisies en seuns, veral Bubble Magic 100ml (klein botteltjies borrels waarmee kinders speel).
- Stresballetjies.
- Komberse, ook gebreide/gehekelde kniekomberse.
Waardigheidsakke vir vroue:
- Sakke om items in te sit (±15cm x 25cm – groot potloodhouer; ou handsakke; toiletwaresak ….)
- Klein badseep
- Waslap
- Klein lyfroom (±75ml)
- Klein tandepasta (50 ml)
- Tandeborsel
- Aanrol vir vroue
- Klein pakkies sneesdoekies (“pocket tissues”)
- Klein sjampoe
- Kam/borsel
- Damesbroekies – alle groottes
- Sanitêre doekies – 8-pak
Sophouers en bestanddele vir die winter:
- 200g leë koffiebottels met deksels vir sopmengsel.
- Inhoud vir sopmengsel:
– Sopmengsel, bv. Lion 4-in-1 sopmengsel 500g
– Heel lensies (500g)
– Rys/pasta
– Speserymengsel / sojamaalvleis
Skakel Karen Stanz – 083 601 8158
13 April 2025
Palmsondag
09:00 – Paassangdiens met doop word gelei deur Rudi Swanepoel
Deurkollekte: Tshepo – Gemeenskapsontwikkelingsprojek
Lief en Leed
- Susan Wiersch in hospitaal vir ‘n operasie
- Enigiemand wat graag besoek van Rudi Swanepoel wil ontvang kan die Kerkkantoor kontak om ‘n afspraak te reël.
- Gee asb gereeld name vir gebedsondersteuning deur na die Kerkkantoor by 011 782 5231
- Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Aktiwiteite
- Donkerdiens (Tenebrae) Donderdag 17 April, Goeie Vrydagdiens met Nagmaal 09:00
- Pinksterreeks word gelei deur dr Frederick Marais. Begin Maandag 2 Junie tot Donderdag 5 Junie 2025 elke aand 18:00.
- Het jy ‘n geskeduleerde betaling aan die kerk? ABSA Bank; tjekrekeningnr 730580045, verw. Naam en waarvoor. Skakel die Kerkkantoor vir enige navrae 011 782 5231.
- Aan-die-Berg gemeente ondersteun SAPD Linden GPF
Ons gemeente wil prakties in die gemeenskap betrokke raak, help waar ons kan. Deur die Linden Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) kan ons o.a. misdaadslagoffers, bv. ná ‘n gewapende roof en verkragting, bystaan deur skenkings vir waardigheidspakkies vir vroue. Ekstra hande om die pakkies op te maak, is ook nodig. Die Eko-groep sal DV in Mei gaan help om die tuine netjies te maak.
Een van ons gemeentelede, Karen Stanz, is reeds as vrywilliger daar betrokke, en sy sal die skakelpersoon tussen ons gemeente en die Linden GPF wees. Kom ons maak die verskil wat ons in Johannesburg wil sien, en wees só God se hande.
Algemeen:
- Enige ou klere, skoene en sokkies in goeie toestand: vir babas, kleuters, skoolkinders, volwassenes.
- Babaklere (gebrei/gehekel sal baie welkom wees): truie, sokkies, mussies, kombersies.
- Speelgoed vir meisies en seuns, veral Bubble Magic 100ml (klein botteltjies borrels waarmee kinders speel).
- Stresballetjies.
- Komberse, ook gebreide/gehekelde kniekomberse.
Waardigheidsakke vir vroue:
- Sakke om items in te sit (±15cm x 25cm – groot potloodhouer; ou handsakke; toiletwaresak ….)
- Klein badseep
- Waslap
- Klein lyfroom (±75ml)
- Klein tandepasta (50 ml)
- Tandeborsel
- Aanrol vir vroue
- Klein pakkies sneesdoekies (“pocket tissues”)
- Klein sjampoe
- Kam/borsel
- Damesbroekies – alle groottes
- Sanitêre doekies – 8-pak
Sophouers en bestanddele vir die winter:
- 200g leë koffiebottels met deksels vir sopmengsel.
- Inhoud vir sopmengsel:
– Sopmengsel, bv. Lion 4-in-1 sopmengsel 500g
– Heel lensies (500g)
– Rys/pasta
– Speserymengsel / sojamaalvleis
Skakel Karen Stanz – 083 601 8158
6 April 2025
5de Sondag in Lydenstyd
09:00 – Erediens word gelei deur ds Servaas de Kock
Deurkollekte: Tshepo – Gemeenskapsontwikkelingsprojek
Lief en Leed
- Baie geluk aan Henri en Henna Schwartz met die herdenking van hul 60ste huweliksherdenking op 3 April 2025.
- Enigiemand wat graag besoek van Rudi Swanepoel wil ontvang kan die Kerkkantoor kontak om ‘n afspraak te reël.
- Gee asb gereeld name vir gebedsondersteuning deur na die Kerkkantoor by 011 782 5231
- Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Aktiwiteite
- Pinksterreeks word gelei deur dr Frederick Marais. Begin Maandag 2 Junie tot Donderdag 5 Junie 2025 elke aand 18:00
- Het jy ‘n geskeduleerde betaling aan die kerk? ABSA Bank; tjekrekeningnr 730580045, verw. Naam en waarvoor. Skakel die Kerkkantoor vir enige navrae 011 782 5231.
Maart 2025
30 Maart 2025
4de Sondag in Lydenstyd
09:00 – Erediens met doop word gelei deur Rudi Swanepoel
Skriflesing: Matt 25:31-46
Deurkollekte: Voedselfonds (Claremont-projek)
Lief en Leed
- Baie geluk aan Abri en Carla Griesel met die doop van hul seuntjie, David Ludwig
- Enigiemand wat graag besoek van Rudi Swanepoel wil ontvang kan die Kerkkantoor kontak om ‘n afspraak te reël.
- Gee asb gereeld name vir gebedsondersteuning deur na die Kerkkantoor by 011 782 5231
- Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Aktiwiteite
- Baie geluk aan Helmut Carow wat by die afgelope Kerkraadsvergadering tot die Kerkraad verkies is.
- Die Paul Makarios Sopkombuis in Newlands ontvang op ‘n maandelikse basis kosprodukte by Food Share in Isando. Die voorsiening is so groot dat hulle ‘n bakkie benodig om dit 1 x per maand te vervoer. Doreen en haar span is bereid om petrolgeld te betaal. Kontak hulle gerus indien jy kan help: Doreen 0789969917 of Janice 0736032752
- Pinksterreeks word gelei deur dr Frederick Marais. Begin Maandag 2 Junie tot Donderdag 5 Junie 2025 elke aand 18:00
- Het jy ‘n geskeduleerde betaling aan die kerk? ABSA Bank; tjekrekeningnr 730580045, verw. Naam en waarvoor. Skakel die Kerkkantoor vir enige navrae 011 782 5231.
23 Maart 2025
3de Sondag in Lydenstyd
09:00 – Erediens met tema: Empatie en aksie word gelei deur Rudi Swanepoel
Skriflesing: Lukas 7 : 11-17
Deurkollekte: Voedselfonds (Claremont-projek)
Lief en Leed
Enigiemand wat graag besoek van Rudi Swanepoel wil ontvang kan die Kerkkantoor kontak om ‘n afspraak te reël.
- Gee asb gereeld name vir gebedsondersteuning deur na die Kerkkantoor by 011 782 5231
- Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Aktiwiteite
- Baie geluk aan Helmut Carow wat by die afgelope Kerkraadsvergadering tot die Kerkraad verkies is.
- Bergforum se volgende bespreking op Dinsdag 25 Maart om 10:00 vir 10:30, word gelei deur dr Adri Drotski, professor by UJ, oor die demografiese verskuiwings in die wêreld en spesifiek in Suid Afrika, en die impak daarvan op gedragspatrone in ons multi-kulturele samelewing. Adri het uitnemende navorsing hierop gedoen met inligting wat vir oud en jonk van besondere betekenis het waar ons woon. Kom geniet die bespreking met lekker gesels en verversings voor die tyd!”
- Die Paul Makarios Sopkombuis in Newlands ontvang op ‘n maandelikse basis kosprodukte by Food Share in Isando. Die voorsiening is so groot dat hulle ‘n bakkie benodig om dit 1 x per maand te vervoer. Doreen en haar span is bereid om petrolgeld te betaal. Kontak hulle gerus indien jy kan help: Doreen 0789969917 of Janice 0736032752
- Pinksterreeks word gelei deur dr Frederick Marais. Begin Maandag 2 Junie tot Donderdag 5 Junie 2025 elke aand 18:00
- Het jy ‘n geskeduleerde betaling aan die kerk? ABSA Bank; tjekrekeningnr 730580045, verw. Naam en waarvoor. Skakel die Kerkkantoor vir enige navrae 011 782 5231.
Advertensies
- Need your home cleaned, children looked after or a house sitter? Catherine Nyangu, from the Hillside congregation, is looking for work. She is available on Mondays, Wednesdays and Fridays in Northcliff and surrounding areas. For references contact Rudolph 0836354457 or Catherine at 0786885557 for an interviw.
9 Maart 2025
1e Sondag in Lydenstyd
09:00 – Erediens met tema: Geen kroon sonder kruis word gelei deur Rudi Swanepoel
Skriflesing: Matt 16:21-28
Deurkollekte: Voedselfonds – Claremont-projek
17:00-17h45: Belydenisklas
Lief en Leed
- Enigiemand wat graag besoek van Rudi Swanepoel wil ontvang kan die Kerkkantoor kontak om ‘n afspraak te reël.
- Gee asb gereeld name vir gebedsondersteuning deur na die Kerkkantoor by 011 782 5231
- Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Aktiwiteite
Nuwe lidmate
Nuwe lidmaat-funksie DV op Saterdag 15 Maart 2025 om 10:00.- Stilwordmiddag – Elke eerste en derde Vrydagmiddag van die maand is daar ‘n byeenkoms in die konsistorie van 14:15 tot 16:45. Die doel daarvan is om in die Here te rus en op die uitnodiging in Matt 11:28 te reageer: “Kom na My toe, almal wat moeg en oorlaai is en Ek sal julle rus gee”. Volgende byeenkoms op Vrydag 7 Maart 2025.
Advertensies
- TE HUUR: Ruim, netjies en stylvolle Tuinwoonstel in stil woonbuurt @ R8 650 per maand. Luuks gemeubileer, privaat ingang met onderdak parkering, stil, sentraal, boomryk, veilig, swembad, elektriese omheining, sonkrag (géén beurtkrag). Onbeperkte blits-vinnige internet, water, asook weeklikse skoonmaak ingesluit. Uitstekende waarde – ideaal vir enkel werkende persoon. Kontak 082 465 6306 of 082 920 6163.
2 Maart 2025
09:00 – Erediens word gelei deur Rudi Swanepoel
Skriflesing: 2 Korintiërs 9
Tema: Ek en jy is God se kanale
Deurkollekte: Voedselfonds – Claremont-projek
17:00-17:45 Belydenisklas
Lief en Leed
- Enigiemand wat graag besoek van Rudi Swanepoel wil ontvang kan die Kerkkantoor kontak om ‘n afspraak te reël.
- Gee asb gereeld name vir gebedsondersteuning deur na die Kerkkantoor by 011 782 5231
- Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Aktiwiteite
- Kerkraadsvergadering Dinsdag 4 Maart 2025 om 18:30 in die konsistorie.
- Aswoensdag-diens 5 Maart 2025 om 18:00 gelei deur Rudi Swanepoel.
Soet Dinsdag (‘Shrove Tuesday’). Bestel jou pannekoeke teen Maandag 09:00 by [email protected]
R5 vir een | R30 vir ses | Ensovoorts. Kom KRY jou pannekoeke Dinsdag 4 Maart tussen 17:00 en 18:00. BETAAL met EFT of jou kaart.Nuwe lidmate
Ons beoog om DV op Saterdag 15 Maart 2025 om 10:00 die nuwe lidmate wat in die laaste ses maande by ons aangesluit het, amptelik in die gemeente te verwelkom. Teken asb. by voorbaat die datum aan! Maak asb. ook seker dat jy die nuwe lidmaatvorm voltooi het (ná die diens by die teetafel beskikbaar). Ons sal spoedig persoonlike uitnodigings stuur.- Stilwordmiddag – Elke eerste en derde Vrydagmiddag van die maand is daar ‘n byeenkoms in die konsistorie van 14:15 tot 16:45. Die doel daarvan is om in die Here te rus en op die uitnodiging in Matt 11:28 te reageer: “Kom na My toe, almal wat moeg en oorlaai is en Ek sal julle rus gee”. Volgende byeenkoms op Vrydag 7 Maart 2025.
Advertensies
- TE HUUR: Ruim, netjies en stylvolle Tuinwoonstel in stil woonbuurt @ R8 650 per maand. Luuks gemeubileer, privaat ingang met onderdak parkering, stil, sentraal, boomryk, veilig, swembad, elektriese omheining, sonkrag (géén beurtkrag). Onbeperkte blits-vinnige internet, water, asook weeklikse skoonmaak ingesluit. Uitstekende waarde – ideaal vir enkel werkende persoon. Kontak 082 465 6306 of 082 920 6163.
Februarie 2025
23 Februarie 2025
09:00 – Erediens & Nagmaal met tema: Vrede. Maar hoe? En waar? word gelei deur Rudi Swanepoel
Skriflesing: Fil 4 : 4-9
Deurkollekte: Huis Aasvoëlkop17:00-17h45: Belydenisklas
Lief en Leed
- Baie geluk aan Kobie en Marisa Scott, met die doop van hul seuntjie, Caden.
- Frans Lotz se suster is oorlede. Ons bid om vertroosting.
- Enigiemand wat graag besoek van Rudi Swanepoel wil ontvang kan die Kerkkantoor kontak om ‘n afspraak te reël.
- Gee asb gereeld name vir gebedsondersteuning deur na die Kerkkantoor by 011 782 5231
- Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Aktiwiteite
- Aswoensdag-diens 5 Maart 2025 om 18:00 gelei deur Rudi Swanepoel.
- Nuwe lidmate
Ons beoog om DV op Saterdag 15 Maart 2025 om 10:00 die nuwe lidmate wat in die laaste ses maande by ons aangesluit het, amptelik in die gemeente te verwelkom. Teken asb. by voorbaat die datum aan! Maak asb. ook seker dat jy die nuwe lidmaatvorm voltooi het (ná die diens by die teetafel beskikbaar). Ons sal spoedig persoonlike uitnodigings stuur. - Stilwordmiddag – Elke eerste en derde Vrydagmiddag van die maand is daar ‘n byeenkoms in die konsistorie van 14:15 tot 16:45. Die doel daarvan is om in die Here te rus en op die uitnodiging in Matt 11:28 te reageer: “Kom na My toe, almal wat moeg en oorlaai is en Ek sal julle rus gee”. Volgende byeenkoms op Vrydag 7 Maart 2025.
- Bergforum gesprek op Dinsdag oggend 25 Februarie om 10:00 vir 10:30.
Tema van bespreking: “Hou kop in veranderende tye!”
Spreker: Dr Francois Hugo, Kliniese Sielkundige.
Voorheen Prof by UJ en daarna Leierskap- en Ontwikkelings konsultant vir groot maatskappye in die Finansiële sektor, Sport spanne, Lektor in Sakeskole o a GIBBS, gesogte leierskap spreker in verskeie lande in Asië, Oosblok lande, Australië en London… Ons is besonder bevoorreg om Francois as spreker te hê in die tye waarin ons leef! Almal baie welkom!
Advertensies
- TE HUUR: Ruim, netjies en stylvolle Tuinwoonstel in stil woonbuurt @ R8 650 per maand. Luuks gemeubileer, privaat ingang met onderdak parkering, stil, sentraal, boomryk, veilig, swembad, elektriese omheining, sonkrag (géén beurtkrag). Onbeperkte blits-vinnige internet, water, asook weeklikse skoonmaak ingesluit. Uitstekende waarde – ideaal vir enkel werkende persoon. Kontak 082 465 6306 of 082 920 6163.
16 Februarie 2025
09:00 – Erediens met tema: Ons volg Jesus in Sy binnekamer in word gelei deur dr Wicus van der Merwe
Skriflesing: Matt 6:5-6
Deurkollekte: Huis Aasvoëlkop
17:00-17h45 – Belydenisklas
18:30 – Kooroefening. Nuwe lede hartlik welkom!
Lief en Leed
- Baie geluk aan Karin Pretorius wat die Midmar-myl geswem het in ’n tyd van 52 minute en 29 sekondes.
- Enigiemand wat graag besoek van Rudi Swanepoel wil ontvang kan die Kerkkantoor kontak om ‘n afspraak te reël.
- Gee asb gereeld name vir gebedsondersteuning deur na die Kerkkantoor by 011 782 5231
- Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Aktiwiteite
- Sielskos
- Enige navrae oor die proses kan aan Ella Parsons gerig word by 083 419 3798.
- Sal een persoon uit elke groep asb. die groep se name en telefoonnommers per WhatsApp aan Ella deurstuur? Ons wil die groepe graag kan ondersteun. Seën vir elkeen wat deelneem aan Sielskos!
- Nuwe lidmate
Ons beoog om DV op Saterdag 15 Maart 2025 om 10:00 die nuwe lidmate wat in die laaste ses maande by ons aangesluit het, amptelik in die gemeente te verwelkom. Teken asb. by voorbaat die datum aan! Maak asb. ook seker dat jy die nuwe lidmaatvorm voltooi het (ná die diens by die teetafel beskikbaar). Ons sal spoedig persoonlike uitnodigings stuur. - Kaas & Wyn saam Gerhard Moolman Woensdag 19 Februarie 19:00 vir 18:30 tot 21:00. Kom kuier saam terwyl Gerhard in gesprek met Rudi Swanepoel roei deur ‘n epiese reis oor die Atlantiese Oseaan. R120 per persoon, Bespreek by die Kerkkantoor of per e-pos [email protected]
- Stilwordmiddag – Elke eerste en derde Vrydagmiddag van die maand is daar ‘n byeenkoms in die konsistorie van 14:15 tot 16:45. Die doel daarvan is om in die Here te rus en op die uitnodiging in Matt 11:28 te reageer: “Kom na My toe, almal wat moeg en oorlaai is en Ek sal julle rus gee”. Volgende byeenkoms op Vrydag 21 Februarie 2025.
- Bergforum gesprek op Dinsdag oggend 25 Februarie om 10:00 vir 10:30.
Tema van bespreking: “Hou kop in veranderende tye!”
Spreker: Dr Francois Hugo, Kliniese Sielkundige.
Voorheen Prof by UJ en daarna Leierskap- en Ontwikkelings konsultant vir groot maatskappye in die Finansiële sektor, Sport spanne, Lektor in Sakeskole o a GIBBS, gesogte leierskap spreker in verskeie lande in Asië, Oosblok lande, Australië en London… Ons is besonder bevoorreg om Francois as spreker te hê in die tye waarin ons leef! Almal baie welkom!
Nuwe Lidmate
Baie welkom aan die volgende lidmate wat by Aan-die-Berg inskakel sedert Augustus 2024 :
- Andries Bester, 17 Clachan Kompleks, Waterval Estate
- Angie Beukes, 45 Vierdelaan, Melville
- Servaas en Suzanne de Kock, 5 Bateleur Estate, 98 Belairs Drive, Northriding
- Flip, Elize en Michelle de Wet, 144 Bagley Terrace, Valeriedene
- Leon en Noeleen Dixon, 17 Thibaultstraat, Rooseveltpark
- Ewald en Ruan Engelbrecht, 36 Young Ave, Houghton
- Johan, Anri, Philip en Matthys Heyns, Tweedelaan 50, Linden
- Rudolph, Dina, Clara, Ingrid en Lena Holm, 7 Palalaweg, Westcliff
- Carina Kapp, 5de Straat 92, Linden
- Chris, Noreen, Carla en Jesse Koster, 19 Charmaineweg, President Ridge, Randburg
- Gerrit en Willem Kruger, 26 The Braids Rd, Emmarentia
- Joop en Beatrice Labuschagne, 1ste Str 7, Linden
- Herman en Martie Lombard, 89 Dellago, 5 Willow Close, Willows Estate, Kelland
- Valerie Pretorius, Alanglades 67, Capricornweg 55, Lonehill, Sandton
- Dolly Richards, 86 Tweedelaan, Fontainbleau
- Marcel, Stella en Caylo Snyman, 37 Mayers Estate, 1 Bassoonweg, Radiokop
- Dorothea Stanz, 7 Bonaire, 115 Derdelaan, Fairland
- Wimpie en Santie Stanz, 86 Tweedelaan, Fontainebleau
- Karen en Attie Stanz, 86 Tweedelaan, Fontainebleau
- Marcus, Liezl, Daniël en Emile Swanepoel, 17 Thibaultstraat, Roodeveltpark
- Alexander Terblanche, 59 Rutlandweg, Parkwood
- Tanya, Conrad en Arno van der Walt, 32 Lurganweg, Parkview
- Ziets Venter, 7de Straat 59, Linden
Advertensies
- TE HUUR: Ruim, netjies en stylvolle Tuinwoonstel in stil woonbuurt @ R8 650 per maand. Luuks gemeubileer, privaat ingang met onderdak parkering, stil, sentraal, boomryk, veilig, swembad, elektriese omheining, sonkrag (géén beurtkrag). Onbeperkte blits-vinnige internet, water, asook weeklikse skoonmaak ingesluit. Uitstekende waarde – ideaal vir enkel werkende persoon. Kontak 082 465 6306 of 082 920 6163.
9 Februarie 2025
09:00 – Erediens met tema: Wat jy glo, maak nogal baie saak word gelei deur Rudi Swanepoel
Skriflesing: Spreuke 4:10-27
Deurkollekte: Huis Aasvoëlkop
17:00-17h45 – Belydenisklas
18:30 – Kooroefening. Nuwe lede hartlik welkom!
Lief en Leed
- Enigiemand wat graag besoek van Rudi Swanepoel wil ontvang kan die Kerkkantoor kontak om ‘n afspraak te reël.
- Gee asb gereeld name vir gebedsondersteuning deur na die Kerkkantoor by 011 782 5231
- Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Aktiwiteite
- Stilwordmiddag – Elke eerste en derde Vrydagmiddag van die maand is daar ‘n byeenkoms in die konsistorie van 14:15 tot 16:45. Die doel daarvan is om in die Here te rus en op die uitnodiging in Matt 11:28 te reageer: “Kom na My toe, almal wat moeg en oorlaai is en Ek sal julle rus gee”. Volgende byeenkoms op Vrydag 21 Februarie 2025.
- Kaas & Wyn saam Gerhard Moolman Woensdag 19 Februarie 19:00 vir 18:30 tot 21:00. Kom kuier saam terwyl Gerhard in gesprek met Rudi Swanepoel roei deur ‘n epiese reis oor die Atlantiese Oseaan. R120 per persoon, Bespreek by die Kerkkantoor of per e-pos [email protected]
Advertensies
- TE HUUR: Ruim, netjies en stylvolle Tuinwoonstel in stil woonbuurt @ R8 650 per maand. Luuks gemeubileer, privaat ingang met onderdak parkering, stil, sentraal, boomryk, veilig, swembad, elektriese omheining, sonkrag (géén beurtkrag). Onbeperkte blits-vinnige internet, water, asook weeklikse skoonmaak ingesluit. Uitstekende waarde – ideaal vir enkel werkende persoon. Kontak 082 465 6306 of 082 920 6163.
- Ou verkykers/teleskope – As u dalk ‘n ou of gebreekte verkyker of teleskoop het, sal ek dit waardeer as u dit kan skenk vir die projek “Freebees for Newbies”. Ek haal die verkykers en ou teleskope uitmekaar om oogstukke te maak vir amateurteleskope. Ek skenk die oogstukke dan aan mense met ‘n amateurteleskoop om hul teleskoopbeeld te verbeter – amateurteleskope kom as ‘n reël met baie swak oogstukke. Die projek is geloods om te keer dat jongmense nie al aan die begin van hul belangstelling in sterrekunde afgesit word deur ‘n onnodige swak teleskoopbeeld nie. Kontak: Vicus Cruywagen – 076 348 5906
2 Februarie 2025
09:00 – Erediens word gelei deur Rudi Swanepoel
Skriflesing: Ef 4:25-5:14
Deurkollekte: Huis Aasvoëlkop
17:00-17h45: Belydenisklas
18:30 – Kooroefening. Nuwe lede hartlik welkom!
Lief en Leed
- Enigiemand wat graag besoek van Rudi Swanepoel wil ontvang kan die Kerkkantoor kontak om ‘n afspraak te reël.
- Gee asb gereeld name vir gebedsondersteuning deur na die Kerkkantoor by 011 782 5231
- Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Aktiwiteite
- Teeskinkbeurte 2025 – Baie dankie aan almal wat in 2024 gehelp het om tee te skink op Sondae. Ons gaan weer in 2025 van die groepe in die gemeente gebruik om hiermee te help. Laat weet asb waar jy beskikbaar kan wees. Mari vd Bergh 0839528197
- Stilwordmiddag – Elke eerste en derde Vrydagmiddag van die maand is daar ‘n byeenkoms in die konsistorie van 14:15 tot 16:45. Die doel daarvan is om in die Here te rus en op die uitnodiging in Matt 11:28 te reageer: “Kom na My toe, almal wat moeg en oorlaai is en Ek sal julle rus gee”. Eerste byeenkoms vir 2025 is op Vrydag 7 Februarie 2025.
Advertensies
- TE HUUR: Ruim, netjies en stylvolle Tuinwoonstel in stil woonbuurt @ R8 650 per maand. Luuks gemeubileer, privaat ingang met onderdak parkering, stil, sentraal, boomryk, veilig, swembad, elektriese omheining, sonkrag (géén beurtkrag). Onbeperkte blits-vinnige internet, water, asook weeklikse skoonmaak ingesluit. Uitstekende waarde – ideaal vir enkel werkende persoon. Kontak 082 465 6306 of 082 920 6163.
- Ou verkykers/teleskope – As u dalk ‘n ou of gebreekte verkyker of teleskoop het, sal ek dit waardeer as u dit kan skenk vir die projek “Freebees for Newbies”. Ek haal die verkykers en ou teleskope uitmekaar om oogstukke te maak vir amateurteleskope. Ek skenk die oogstukke dan aan mense met ‘n amateurteleskoop om hul teleskoopbeeld te verbeter – amateurteleskope kom as ‘n reël met baie swak oogstukke. Die projek is geloods om te keer dat jongmense nie al aan die begin van hul belangstelling in sterrekunde afgesit word deur ‘n onnodige swak teleskoopbeeld nie. Kontak: Vicus Cruywagen – 076 348 5906
- Rustige, Christelike dames is welkom om aansoek te doen. Verkieslik ‘n student/uitruilstudent of werkspersoon. Gemeubileerde enkelkamer met ‘n buitedeur en ‘n ensuite badkamer en studeertafel. R3250 / maand. R3250 deposito. Onmiddelik beskibaar of vanaf 1 Feb 2025. Uitstekende sekuriteit, met gewapende reaksie en elektriese heining in kompleks. Eie klein yskas in kamer, rakke, ketel en boksvrieskas te deel. Deel kombuis. Onbeperkte optiese vesel wifi, battery-ondersteun vir 3 ure lank tydens beurtkrag. Net ‘n paar meenthuise in kompleks, gesamentlike swembad. Elektrisiteit ingesluit (R100 ekstra vir Junie, Julie) asook water en munisipale kostes. Skoonmaak en wasgoed (2 bondels) een keer per week ingesluit. Loopafstand vanaf restaurante, koffiewinkels, naby Linden Lanes in Linden, naby Johannesburg Surgiese hospitaal en Johannesburg Oog hospitaal. Oop parkering is binne-in die veilige kompleks. Geen rook, drink. Daar sal ‘n onderhoud met die aansoeker gevoer word vir sekere inligting vir veiligheidsredes. Kontak Elizabeth by 0828029235 [email protected]
Januarie 2025
26 Januarie 2025
09:00 – Erediens en Nagmaal word gelei deur Rudi Swanepoel
Skriflesing: Matt 10:16-24
Deurkollekte: ADB Bergsorg/Voedselfonds
Belydenisklas 17:00-17h45
Lief en Leed
Enigiemand wat graag besoek van Rudi Swanepoel wil ontvang kan die Kerkkantoor kontak om ‘n afspraak te reël.
- Gee asb gereeld name vir gebedsondersteuning deur na die Kerkkantoor by 011 782 5231
- Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Aktiwiteite
- Goeiedag Forum-vriende! Ons hoop 2025 het goed afgeskop vir elkeen en sien uit na die eerste samekoms Dinsdag 28 Januarie 10:00 tot 11:30 met verversings en lekker opvang. Berei voor om af te spreek wie leiding gaan neem vir spesifieke aksies wat reeds in 2024 voorgestel is, bv Bak&brou/naaldwerk/brei/lappies, reel van ‘teaterspel’, musiekoptredes, besprekings temas en sprekers …sommige waarvan teen koste bygewoon kan word tot voordeel van ADB se fondse. Dan het Gerhard Moolman ingestem om sekere fasette van sy alleen-reis oor 37 dae met sy enkel-kajak in die Atlantiese oseaan Dinsdag met ons te deel… en wat dit geverg het om dit te oorleef. ‘n Lekker vol program met Rudi wat ons gaan inspireer met sy Nuwejaarswens tot uitbouing van ADB se missie as ‘n Koninkrykskerk!
- Teeskinkbeurte 2025 – Baie dankie aan almal wat in 2024 gehelp het om tee te skink op Sondae. Ons gaan weer in 2025 van die groepe in die gemeente gebruik om hiermee te help. Laat weet asb waar jy beskikbaar kan wees. Mari vd Bergh 0839528197

Advertensies
- Bonthle, my een maal per week huishulp, sy het ook basiese opleiding as ‘n versorger, soek nog werk vir twee/drie dae ‘n week. Sy’s jonk, intelligent en ‘n betroubare werker. Kontak Rika Borthwick by 084 216 0674.
- TE HUUR: Ruim, netjies en stylvolle Tuinwoonstel in stil woonbuurt @ R8 650 per maand. Luuks gemeubileer, privaat ingang met onderdak parkering, stil, sentraal, boomryk, veilig, swembad, elektriese omheining, sonkrag (géén beurtkrag). Onbeperkte blits-vinnige internet, water, asook weeklikse skoonmaak ingesluit. Uitstekende waarde – ideaal vir enkel werkende persoon. Kontak 082 465 6306 of 082 920 6163.
19 Januarie 2025
09:00 – Erediens met tema: Het jy geweet dat God in jou glo? word gelei deur Rudi Swanepoel
Skriflesing: Markus 1 : 16-20 (2020 vertaling)
Deurkollekte: ADB Bergsorg/Voedselfonds
Lief en Leed
Enigiemand wat graag besoek van Rudi Swanepoel wil ontvang kan die Kerkkantoor kontak om ‘n afspraak te reël.
- Gee asb gereeld name vir gebedsondersteuning deur na die Kerkkantoor by 011 782 5231
- Nuwe lidmate meld asb aan by die teetafel ná die diens vir verwelkoming en kontakbesonderhede of kontak die Kerkkantoor 011 782-5231.
Aktiwiteite
- Goeiedag Forum-vriende! Ons hoop 2025 het goed afgeskop vir elkeen en sien uit na die eerste samekoms Dinsdag 28 Januarie 10:00 tot 11:30 met verversings en lekker opvang. Berei voor om af te spreek wie leiding gaan neem vir spesifieke aksies wat reeds in 2024 voorgestel is, bv Bak&brou/naaldwerk/brei/lappies, reel van ‘teaterspel’, musiekoptredes, besprekings temas en sprekers …sommige waarvan teen koste bygewoon kan word tot voordeel van ADB se fondse. Dan het Gerhard Moolman ingestem om sekere fasette van sy alleen-reis oor 37 dae met sy enkel-kajak in die Atlantiese oseaan Dinsdag met ons te deel… en wat dit geverg het om dit te oorleef. ‘n Lekker vol program met Rudi wat ons gaan inspireer met sy Nuwejaarswens tot uitbouing van ADB se missie as ‘n Koninkrykskerk! Hartlike groete, Pieter en Karina