Ons begin op 6 Julie 2020 met ‘n Aan-die-Berg Bybelskoolreeks, getiteld Die Klein Profete. 

Aan-die-Berg Bybelskool

Algemene Inligting

Al jou vrae word hier beantwoord. _______________

________________

jeugdienste-johannesburg kerke

Inskrywingsvorm

Voltooi asseblief die vorm sodat
ons jou as ‘n student kan registreer. ons jou as ‘n student kan registreer._____________________

 

aan die berg ng kerk gemeente eredienste

Aanlyn Bybelskool

Sodra jy ‘n student is kry jy toegang tot die aanlyn bronne en klaskamer wat lewendig Maandae oggende en aande aangebied word.

Kyk uit vir ‘n e-pos uitnodiging.

Jong volwassenes - Jeugkerk in northcliff randburg

Skedule

Kliek hier om die skedule te sien.

Aan die berg huweliks verryking dienste

Ondersteuning

Vul die vorm in as jy ondersteuning nodig het.

gebed en selgroepe

Vrywaring

Soos met alle nuwe ervarings en tegniese bekendstellings, verwag ons ook ‘n paar groeipyne. Wees asb geduldig aan die begin en deel jou mening sodat ons die leerervaring so aangenaam en professioneel moontlik maak vir almal wat deelneem.