Eko-Bediening 2025 Die Eko-bediening help SAPD Linden om hul tuin op te knap. Maandelikse skoonmaak van gedenknissies en die viering van ‘n verjaarsdag. Die Eko-bediening plant plantjies vir die Aan-die-Berg Kuierfees.