'n NG-gemeente in die noordweste van Johannnesburg met 'n tradisie van dinamiese prediking, inspirerende musiek en eredienste en betrokkenheid by die groter gemeenskap.
Fanie kuier by die Bergforum groep en vertel hulle meer van die orrel, en hul sing ook lekker saam.
Breigroep 2025
Bergforum het met ‘n breigroep in die jaar begin. Die naam het nou na Vlytige Vingers verander en sal van Januarie 2026 af almal wat graag naaldwerk doen, in die groep verwelkom.